Voetspore in Israel Toer 2027 gelei deur Jerusalem Toere vanaf Suid Afrika. Vetrek 1–9 Julie 2027. Kom stap saam met ons deur die land van die Bybel. ’n Besonderse 9-dae reis deur Israel waar geloof, geskiedenis en die Woord van God saamkom.
Beleef die plekke waarvan ons jare lank in die Bybel lees en sien dit in werklikheid voor jou. Hierdie geestelike plekke is n ervaring waar ons hande vat. Jerusalem, Bethlehem, Nasaret, die See van Galilea, Kapernaum, die Jordaanrivier, Masada en die Tuingraf.
Maar om daar te staan, om deur die strate te wandel, om die landskap met jou eie oë te sien en die Bybelse geskiedenis op die plekke self te beleef, is iets heel besonders.
Kom saam met ons op hierdie geloofsreis deur die Heilige Land.



